Modulekode | AAK 702 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Opleiding van observasievaardighede met gebruik van 'n assesseringskedule. 'n Praktiese komponent is hierby ingesluit. Na voltooiing van hierdie module moet die student in staat wees om die proses van kommunikasie-evaluasie van persone met erge gestremdheid te verstaan deur die assesseringsbeginsels te beskryf en ook assessering van geleentheids- en toeganklikheidsstruikelblokke van spesifieke vaardighede te beskryf. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 5 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App